Thursday, April 2, 2009

Guns & Revelators

2008/10/29
Brandon van The pretty Blue Guns in coffeeStainedVinyl studio met die recording van hulle nuutste single ,Bad Liver Blues. Kyk uit vir hul debut full length wat binnekort release gaan word.



2009/03/25
The Revelators by hulle eerste show by Kunkafee. Dit was 'n lekker party.

2 comments:

Delta Alpha November said...

die revelators party was 'n bietjie te lekker. sending kudos via hangover.

Andre said...

Ja baas!